SA Hunters Main Site

SA Jagters

Read the SA Hunters main webpage. Kliek hier om die hoof blad in Afrikaans te lees.

e-Hunter

e-Hunter

e-Hunter online Member Administration for new and existing members

Shooting Forum

Skietforum

Visit the SA Hunter Members Shooting Forum

Hunting Destinations

jagbestemmings

Find of list your Hunting Destination on the SA Hunters Hunting Destinations database

Sandrivier 58 News

Die eerste SA Jagters Sportskiet kampioenskappe vind plaas op 28 en 29 November 2014 by die Excalibur skietbaan te Welkom. Die kompetisie sluit die pistool en rewolwer posliga handwapen items in beide randslag en senterslag in. Die snelvuur jakkals item vir semi-outomatiese gewere word aangebied. Gallery rifle proewe in beide senterslag en randslag sal plaasvind. Die "bench rest" item vir .22 randslag gewere op 50m in die grendel-aksie sowel as semi-outomatiese klasse gaan aangebied word. Dan is daar ook nog vry-staan presisie skietoefeninge op 50m vir .22 randslag sowel as vir hefboom-aksie senterslag gewere.

Kliek hier vir meer besonderhede en aanlyn inskrywings.

Read more...

Calendar

No events

Recent News

February News

Algemeen:Maak seker al julle vriende is aangesluit by ons tak. Maak die SAJWV die tuiste van alle Jagters – WERF LEDE!Verskerp veiligheid, kwalifiseer jouself as ‘n Baanoffisier.Welkom aan al ons nuwe led eons het die 500 merk behaal – baie geluk aan almal wat daarmee gehelp het.

Baie focus of die jeug onwikkeling en ook nog geleenthede vir Sandrivier58

Read more...

Recent Active Forum Topics

Replies Topic
History:   4h   8h   12h   24h
Powered by Discussions

Please support our sponsors

orsBosveld logo 2  rssport logo     

Search

We have 11 guests and no members online